Nehemia 7:37-43 Die Boodskap (DB)

37. Lod, Gadid en Ono 721,

38. Senaä 3 930.

39. “Die volgende is ’n lys van die priesterfamilies wat teruggekom het: Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,

40. Immer 1 052,

41. Pasgur 1 247,

42. Garim 1 017.

43. “Die Levitiese families wat teruggekom het: Jesua uit die familie van Kadmiël uit die Hodaujagroep 74,

Nehemia 7