Nehemia 4:3 Die Boodskap (DB)

Tobija die Ammoniet, wat langs hom gestaan het, het haastig bygevoeg: “Los hulle, laat hulle maar hulle muur bou. Dit sal in elk geval nie hou nie. As ’n jakkals daarteen opspring, sal dit omval!”

Nehemia 4

Nehemia 4:1-9