Nehemia 4:10 Die Boodskap (DB)

Die werkers in Juda het toe ’n treurige lied gesing: “Die bouers se kragte raak op, die rommel is net te veel om weg te vat, ons gaan nooit hierdie muur klaar gebou kry nie.”

Nehemia 4

Nehemia 4:8-11