Nehemia 4:1 Die Boodskap (DB)

Toe Sanballat hoor dat ons Jerusalem se muur herbou, was hy baie kwaad. Hy het die Jode voor sy vriende en die Samaritaanse soldate beledig.

Nehemia 4

Nehemia 4:1-11