Nehemia 2:18 Die Boodskap (DB)

Ek het hulle vertel dat hierdie sending God se goedkeuring wegdra en hoe Hy my gehelp het, en ook wat die koning gesê het. Hulle reaksie was: “Uitstekend! Kom ons begin dadelik bou!” Hulle het dadelik begin gereedmaak om die werk te doen.

Nehemia 2

Nehemia 2:15-20