Nehemia 13:31 Die Boodskap (DB)

Ek het ook seker gemaak dat die hout wat vir die offers gebruik word, op die regte tyd daar was en dat die mense hulle eerste opbrengs van hulle koring en vrugte as ’n dankoffer tempel toe gebring het.Onthou asseblief al hierdie dinge, my God! Wees baie goed vir my!

Nehemia 13

Nehemia 13:21-31