Nehemia 13:26 Die Boodskap (DB)

“Kyk maar na koning Salomo,” het ek ook vir hulle gesê. “Daar was nie nog ’n koning soos hy nie. God het hom liefgehad en hy het oor die hele Israel regeer. Tog was sy liefde vir die vroue van ander volke sy ondergang.

Nehemia 13

Nehemia 13:22-31