Nehemia 13:24 Die Boodskap (DB)

Erger nog, die helfte van hulle kinders het die taal van Asdod, of die een of ander vreemde taal gepraat. Hulle kon nie eens hulle eie moedertaal praat nie.

Nehemia 13

Nehemia 13:14-31