Nehemia 13:11 Die Boodskap (DB)

Ek het met die leiers geraas omdat hulle toegelaat het dat die tempel verwaarloos word. Daarna het ek die Leviete en die tempelmusikante gaan haal sodat hulle weer hulle werk vir die Here kon doen.

Nehemia 13

Nehemia 13:8-14