Nehemia 12:40 Die Boodskap (DB)

Die twee kore is toe van daar af tempel toe waar hulle op die plek wat vir hulle aangewys is, gaan staan het. Ek en die groep leiers saam met my het ook ons plekke ingeneem.

Nehemia 12

Nehemia 12:39-41