Nehemia 12:24 Die Boodskap (DB)

Die hoofde van die Leviete was Gasabja, Serebja en Jesua die seun van Kadmiël. Tydens die lofprysing-en-aanbiddingsessies het hulle kollegas regoor hulle gestaan volgens Dawid, die man van God, se voorskrif.

Nehemia 12

Nehemia 12:14-32