Nehemia 12:22 Die Boodskap (DB)

Die hoofde van die families van die Leviete is in die tyd van die priesters Eljasib, Jojada, Joganan en Jaddua opgeskryf. Dit was tydens die regering van Darius die Pers.

Nehemia 12

Nehemia 12:16-24