1. Die volgende is ’n lys van die priesters en Leviete wat saam met Serubbabel die seun van Sealtiël en Jesua die hoëpriester uit die ballingskap teruggekom het: Seraja, Jeremia, Esra,
2. Amarja, Malluk, Gattus,
3. Sekanja, Regum, Merajot,
4. Iddo, Ginneton, Abia,
5. Mijamin, Maädja, Bilga,
6. Semaja, Jojarib, Jedaja,
7. Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hulle was die leiers van die priesters en van hulle kollegas in Jesua se tyd.