Nehemia 12:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Die volgende is ’n lys van die priesters en Leviete wat saam met Serubbabel die seun van Sealtiël en Jesua die hoëpriester uit die ballingskap teruggekom het: Seraja, Jeremia, Esra,

2. Amarja, Malluk, Gattus,

3. Sekanja, Regum, Merajot,

Nehemia 12