Nehemia 11:4 Die Boodskap (DB)

Sommige van die mense uit Juda en Benjamin het hulle in Jerusalem gaan hervestig.Uit die stam van Juda was dit: Ataja die seun van Ussia, die seun van Sagaria, die seun van Amarja, die seun van Sefatja, die seun van Mahalalel, almal uit die nageslag van Peres;

Nehemia 11

Nehemia 11:3-14