Nehemia 11:12 Die Boodskap (DB)

Hulle ampsgenote, wat die dienswerk in die tempel gedoen het, was 822.Verder was daar Adaja die seun van Jerogam, die seun van Pelalja, die seun van Amsi, die seun van Sagaria, die seun van Pasgur, die seun van Malkija.

Nehemia 11

Nehemia 11:9-15