Nahum 2:1 Die Boodskap (DB)

Nineve, ’n vyand is besig om teen jou op te trek en gaan jou aanval. Sorg dat jou soldate op hulle pos is. Laat van hulle ook die paaie dophou. Wees reg vir die geveg. Laat al jou soldate saamwerk.

Nahum 2

Nahum 2:1-8