Miga 1:10 Die Boodskap (DB)

“Moenie vir ons vyand, die Filistyne, in die stad Gat van ons neerlaag vertel nie. Hulle moet glad nie sien ons huil nie. In Bet-Ofra kan die mense maar hulle hartseer wys deur in die stof te rol.

Miga 1

Miga 1:6-13