Matteus 9:25 Die Boodskap (DB)

Eers toe almal uit was, het Jesus by die huis ingegaan. Hy het die meisie se hand gevat en dit styf vasgehou. Die meisie het haar oë oopgemaak en opgestaan.

Matteus 9

Matteus 9:18-32