Matteus 9:23 Die Boodskap (DB)

Daarna is Jesus-hulle saam met die vername man. By sy huis kry hulle mense wat vreeslik huil en rou. Dit het ’n groot lawaai afgegee. Jesus skreeu toe bo die geraas uit:

Matteus 9

Matteus 9:21-33