Matteus 8:34 Die Boodskap (DB)

Hewig ontsteld oor die varke, het die dorpsmense Jesus soos een man gaan soek. Toe hulle Hom kry, jaag hulle Hom sowaar daar weg.

Matteus 8

Matteus 8:28-34