Matteus 8:27 Die Boodskap (DB)

Die mense was uit die veld geslaan en het uit pure verbasing vir mekaar gevra: “Het julle gesien? Die wind en die see luister na Hom! Wie is Hy? Waar kom Hy vandaan?”

Matteus 8

Matteus 8:22-29