Matteus 6:8 Die Boodskap (DB)

Moenie soos hulle maak nie. Onthou: jou Vader in die hemel weet presies wat jy nodig het. Nog voordat jy bid, weet Hy al lankal wat in jou kop aangaan.

Matteus 6

Matteus 6:1-18