Matteus 5:21 Die Boodskap (DB)

“Julle onthou mos dat die godsdienstige leiers aan julle ouers gesê het: ‘’n Mens mag nie moord pleeg nie. Alle moordenaars moet hof toe gesleep word en die doodstraf kry.’

Matteus 5

Matteus 5:19-25