Matteus 4:12 Die Boodskap (DB)

Later, nadat Jesus uit die woestyn teruggekeer het, het Hy gehoor dat Johannes die Doper in die tronk gegooi is. Hy het toe teruggegaan Galilea toe.

Matteus 4

Matteus 4:6-15