Matteus 28:15 Die Boodskap (DB)

Die soldate het die omkoopgeld gretig gevat. Hulle het die storie wat die Joodse leiers versin het oral gaan rondvertel. Die Jode glo die storie tot vandag toe nog.

Matteus 28

Matteus 28:10-20