Matteus 27:51 Die Boodskap (DB)

Net toe het die gordyn wat die vertrekke in die tempel verdeel het, middeldeur geskeur van bo na onder. Die aarde het gebewe en rotse het verkrummel.

Matteus 27

Matteus 27:42-60