Matteus 27:19 Die Boodskap (DB)

Terwyl die hofsaak aan die gang was, het Pilatus se vrou hom laat weet: “Ek het vannag die verskriklikste nagmerrie oor daardie man gehad. Hy is onskuldig. Los hom!”

Matteus 27

Matteus 27:18-21