Matteus 27:11 Die Boodskap (DB)

Jesus het daarna voor die goewerneur verskyn. “Is jy die koning van die Jode?” vra die goewerneur. “Ja, u sê dit self,” antwoord Jesus.

Matteus 27

Matteus 27:9-18