Matteus 26:8 Die Boodskap (DB)

Toe die ander aan die tafel sien wat sy besig was om te doen, was hulle sommer baie omgekrap. “Hou op! Jy mors die goed,” roep hulle uit.

Matteus 26

Matteus 26:1-11