Matteus 26:70 Die Boodskap (DB)

Petrus skud sy kop heftig voor almal. “Moenie laf wees nie! Ek weet nie eens van wie jy praat nie.”

Matteus 26

Matteus 26:61-72