Matteus 26:56 Die Boodskap (DB)

Maar dit verbaas My nie, want dit waaroor die profete lank terug geskryf het, gebeur nou hier voor ons almal se oë.” Terwyl Hy so praat, het sy dissipels gemaak dat hulle wegkom.

Matteus 26

Matteus 26:52-62