Matteus 26:50 Die Boodskap (DB)

Jesus antwoord hom: “Lewer jy ’n vriend só oor?” Die spul polisiemanne het nie op hulle laat wag nie. Hulle was blitsvinnig op Jesus en het Hom geboei.

Matteus 26

Matteus 26:40-54