Matteus 26:17 Die Boodskap (DB)

Op die eerste dag van die fees waarop hulle teruggedink het aan die ongesuurde brood in Egipte, kom Jesus se dissipels na Hom toe. “Waar moet ons die paasete gaan voorberei?” vra hulle.

Matteus 26

Matteus 26:9-20