Matteus 23:39 Die Boodskap (DB)

“Wat kan Ek nog sê? Ek het niks meer om vir julle te sê nie. Ons paaie sal nie weer op hierdie manier kruis nie, in elk geval nie voor die dag waarop julle sal erken en sal moet uitroep nie: ‘God is baie goed vir Hom wat op die gesag van die Here kom.’”

Matteus 23

Matteus 23:38-39