Matteus 22:5 Die Boodskap (DB)

Die genooides het egter hulle skouers opgetrek en aangegaan asof niks gebeur het nie. Die een het gaan kyk hoe sy boerdery vorder en die ander een is werk toe.

Matteus 22

Matteus 22:1-15