Matteus 22:25 Die Boodskap (DB)

Sê nou daar is ’n familie met sewe seuns. Die eerste seun trou, maar gaan dood voor hy ’n kind kon hê. Volgens Moses se wet moet die weduwee met die tweede seun trou.

Matteus 22

Matteus 22:16-35