Matteus 21:8 Die Boodskap (DB)

Die meeste van hulle het los stukke klere wat hulle by hulle gehad het mooi voor sy donkie oopgevou. Ander het weer boomtakkies op die pad voor Hom gegooi sodat Hy op die groen tapyt kon ry.

Matteus 21

Matteus 21:7-17