Matteus 21:35 Die Boodskap (DB)

In plaas van druiwe het hierdie werkers ’n onaangename verrassing gekry. Een is deur die boere aangerand. Gelukkig het hy nog bly leef, want ’n ander een is doodgemaak. Die boere het nog een onder die klippe gesteek, maar hy het darem weggekom.

Matteus 21

Matteus 21:31-38