Matteus 21:2 Die Boodskap (DB)

“Gaan asseblief gou na Betfage toe,” vra Jesus twee van sy volgelinge. “Nes julle in die dorp kom, sal julle ’n donkie met ’n vulletjie by haar kry. Bring hulle al twee vir My.

Matteus 21

Matteus 21:1-11