Matteus 2:21 Die Boodskap (DB)

Josef het gedoen wat die engel gesê het. Hy het saam met Jesus en sy ma teruggegaan na Israel toe.

Matteus 2

Matteus 2:15-23