Matteus 2:15 Die Boodskap (DB)

Daar het hulle gebly tot na Herodes se dood. Op hierdie manier het ’n belangrike uitspraak van Hosea waar geword. Die Here het vroeër deur hom gesê:“Uit Egipte het Ek my Seun laat haal.”

Matteus 2

Matteus 2:11-16