Matteus 18:22 Die Boodskap (DB)

“Nee, nie net sewe keer nie,” het Jesus geantwoord. “Sewentig maal sewe keer. Moenie tel hoeveel keer jy ander mense vergewe nie. Vergifnis hou net aan en aan.”

Matteus 18

Matteus 18:13-28