Matteus 18:15 Die Boodskap (DB)

“As ’n ander gelowige jou op die een of ander manier sleg behandel het, moet jy die saak alleen met hom gaan uitpraat. As hy na jou luister, was dit alles die moeite werd. Dan het jy hom teruggekry op God se pad.

Matteus 18

Matteus 18:13-23