Matteus 17:23 Die Boodskap (DB)

Hulle gaan My vermoor. Maar moenie bekommerd wees nie. Ek is sterker as die dood. Op die derde dag sal Ek weer deur God lewendig gemaak word.”Hierdie nuus was ’n groot skok vir hulle.

Matteus 17

Matteus 17:22-27