Matteus 17:13 Die Boodskap (DB)

Toe snap die dissipels dat Jesus besig was om oor Johannes die Doper te praat. Hy was die Elia wat op die toneel verskyn het om die Messias se koms aan te kondig.

Matteus 17

Matteus 17:5-15