Matteus 16:17 Die Boodskap (DB)

Daarop sê Jesus: “Jy is baie gelukkig, Simon seun van Jona! Want jy het dit nie by ander mense gehoor nie. Nee, my Vader in die hemel het self hierdie groot waarheid aan jou bekendgemaak.

Matteus 16

Matteus 16:15-25