Matteus 16:1 Die Boodskap (DB)

’n Groepie Fariseërs en Sadduseërs het op die toneel verskyn om Jesus in die openbaar te probeer verneder. Hulle het Hom voor die mense uitgedaag om ’n wonderwerk te doen.

Matteus 16

Matteus 16:1-5