Matteus 15:36 Die Boodskap (DB)

Daarna neem Hy die sewe brode en die vissies in sy hand. Na ’n dankgebed begin Hy om dit te breek en aan sy dissipels te gee. Hulle het dit weer aan die skare uitgedeel.

Matteus 15

Matteus 15:33-39