Matteus 15:30 Die Boodskap (DB)

’n Groot aantal mense het daar na Hom toe gekom. Hulle het baie siekes saamgebring: verlamdes, blindes, doofstom mense, gebreklikes en sommer nog ’n menigte. Hierdie siek mense is almal gesond gemaak.

Matteus 15

Matteus 15:20-32